Skeppende Kunste Gr8 - Kw1&2
R150,00Price
Hierdie dokumente dek slegs die werk wat in Kwartaal 1 en Kwartaal 2 in Drama en Visuele Kunste behandel is. Die pakket bevat slegs die Powerpoint opsommings, geen vraestelle of addisionele opsommings is ingesluit nie. Maak ook asb seker dat die dokumente dieselfde werk wat behandel wat by jou spesifieke skool behandel is. Die inhoudsopgawe is as volg:
- Drama Vaardighede
- Opwarming
- Postuur en liggaamslyn
- Ontspan
- Beheer Asemhaling
- Soorte Lofpoesie
- Drama Elemente
- Hoe om 'n drama te struktureer
- Hoe om die opvoering vorm en fokus te gee
- Nabetraging en nadenke
- Gesels oor opvoering
- Skryf 'n resensie
- Visuele Kunste
- Kuns Elemente
- Ontwerpbeginsels
- Visuele Geletterddheid
- Houers
- Kunselemente en ontwerpbeginsels deur die eeue
- Geskiedenis van modes
- Modes beinvloed deur ikone
- Skep in 3D
- Sosiale Kwessies