top of page
EBW - Kwartaal 3 en 4

EBW - Kwartaal 3 en 4

R150,00Price

Visuele PowerPoint dokumente wat kwartaal 3 en 4 se werk vir vraestel 2 in die graad 8 Ekonomiese Bestuurswetenskappe kurrikulum behandel, dws Ekonomie en Finansiele Rekenkunde. Die pakket sluit ook printable opsommings dokumente in, asook ou vraestelle en memos. 

bottom of page