top of page
EBW - Kwartaal 1 en 2

EBW - Kwartaal 1 en 2

R150,00Price

Visuele PowerPoint dokumente wat kwartaal 1 en 2 se werk vir vraestel 2 in die graad 8 Ekonomiese Bestuurswetenskappe kurrikulum behandel, dws Ekonomie. Die pakket sluit ook printable opsommings dokumente in, asook ou vraestelle en memos. Addisionele oefeninge met memos is ook beskikbaar. 

bottom of page