top of page
EBW Graad 8

EBW Graad 8

R300,00Price

Visuele PowerPoint dokumente wat die hele jaar se werk vir vraestel 1 en 2 in die graad 8 Ekonomiese Bestuurswetenskappe kurrikulum behandel, dws Ekonomie en Finansiele Rekenkunde. Die pakket sluit ook printable opsommings dokumente in, asook ou vraestelle en memos. Addisionele oefeninge met memos is ook beskikbaar. 

bottom of page